View this email in your browser
News from Course  / Nuus van die baan   
 
Geagte Lede,
 
Eerstens wil ons onverskoning vra oor die toestand van die 4de setperk. Ons as baan bestuur het goed gedink om die 4de setperk op kompetiesie dae te speel maar het tot die slotsom gekom die setperk is totaal onspeelbaar op die stadium.

Die setperk sal vir ‘n onbepaalde tyd gesluit bly tot en met die herstel daarvan.
 
Byvoorbaat dank
 

 
Dear members,
 
Firstly we would like to apologize regarding the 4th green. We thought it would be wise to play on the green on competition days but as you can see it is totally unplayable.

The 4th green will be closed due to re-seeding and work done on  the 4th green till further notice.
 
Regards
 
Copyright © 2017 Mossel Bay Golf Club, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list

Email Marketing Powered by Mailchimp